J
Johann
Guest
Ek sien jy is van Jo'burg, hoe is dit daar? Wild?I don't like being prideful and arrogant, still working on my "humbleness" though.
Still have a lot to learn brother.
Welcome to Christian Forums, a Christian Forum that recognizes that all Christians are a work in progress.
You will need to register to be able to join in fellowship with Christians all over the world.
We hope to see you as a part of our community soon and God Bless!
Ek sien jy is van Jo'burg, hoe is dit daar? Wild?I don't like being prideful and arrogant, still working on my "humbleness" though.
Still have a lot to learn brother.
Ek is n boerseun van Brakpan, gebore in Springs, en was n boxer in Benoni.Ek sien jy is van Jo'burg, hoe is dit daar? Wild?
Plenty scriptures being presented, maybe you missed them after the first two liners?After all saying nothing with no Scripture far, far above past my pampoenkop.
Ha ha hahaha dis nou lekkkkkerrrrr! Wille boere buurman, willlle boere sê ek jou, die van AgtervellersEk is n boerseun van Brakpan, gebore in Springs, en was n boxer in Benoni.
There is using Scripture and there is Scripture speaking.Plenty scriptures being presented, maybe you missed them after the first two liners?
Wild swaer, wild, onthou jy die Toweels?Ha ha hahaha dis nou lekkkkkerrrrr! Wille boere buurman, willlle boere sê ek jou, die van Agterdingers
Ah, die Gideon vertaling, or Ingils, or Engels en nie boxer 2 vers tien nie, nou verstaan ek.There is using Scripture and there is Scripture speaking.
Maggies is u hulle almal magtig?Watter taal, Zulu, Xhosa, Sepedi?
Is dit huiswerk?
Ek was nou op Biblestudents dropbox en sien niks Gerhard.
O ja. Maar die ouderdom en die Here seker maar het my moed net vir om te kyk, te sag gemaak.Wild swaer, wild, onthou jy die Toweels?
Sien Hart van die EvangelieCare to give me a demonstration of how you would have it?
...is u hulle almal magtig? Hmmm Angiqondi ukuthi uthini mnganiMaggies is u hulle almal magtig?
Probeer http://biblestudents.co.za/books/Die Hart van die Evangelie - Die Laaste Lyding en Triomf van Jesus Christus.pdf
Ek gym nog broer, gooi die gewigte rond en bont, sit aleen in my huis.O ja. Maar die ouderdom en die Here seker maar het my moed net vir om te kyk, te sag gemaak.
The English version, or jou moedertaal?Sien Hart van die Evangelie
33 [Jh12:27; 13:21 Mk14:34 Mt26:38; Job 24; 6:9]The English version, or jou moedertaal?
As u wil, Waar ek my Afrikaanse vertaling van die Grieks het, vervang dit met Zulu of en ander Bantu-tale. Nee, ekskuus, nie vervang nie, maar my, vertaling (wat die Grieks getrou is, kan ek met 'n skoon gewete sê) oorgesit of weergegee in hierdie taal of tale.het die PDF, nou wat?
I can give it n go Gerhard, in pure Nguni Zulu, learned it from Prof Nyembesi since I was a young lad, and a couple of other lingo's.Nie ek nie; ek ken nie Zulu of enige ander Bantutaal nie. Maar u? Sal u?
Maar sal u TERSELFDERTYD my Afrikaanse vertaling oorsit in Zulu, nie die Dinamies-Ekwivalente kwasie / pseudo vertalings van die ROOMSES NIE!
In case you doubt my salvation, I am born again, and more than willing to give assistance to another brother in Christ Jesus.I can give it n go Gerhard, in pure Nguni Zulu, learned it from Prof Nyembesi since I was a young lad, and a couple of other lingo's.
Sien jy like nie die "Romeine" nie, don't stress, me too.
Ek wil nou nie snaaks klink nie, maar wat is in dit vir my?
Gerhard, very biblically sound, just give me directives how to help, since I have all the time in the world, and let's get this project started, with the Lord's help and the Holy Spirit.Nee. Ek's 'n gewone afgeleefde hande-arbeider -- slootgrouer rioollêer.
Hier is my Geloofbelydenis:
Belydenis van die Wese, die Woord, die Wil, die Doop, die Maaltyd en die Dag van die Here
Geloofsbelydenis
Ek glo in God, die Almagtige, Vader, Skepper van hemel en aarde,
en in Jesus Christus sy eniggebore Seun, ons Here,
van die Heilige Gees ontvang en uit die maagd Maria gebore,
wat onder Pontius Pilatus gely het en gekruisig was,
wat neergedaal het na die hel, gesterf het en begrawe is
en op die derde dag volgens die Skrifte opgestaan het uit die dode,
wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van die krag van God,
vanwaar Hy sal kom om die lewende en die dode te oordeel,
ek glo in die Heilige Gees;
ek glo een Christelike Kerk van uitverkorenes,
die heilige gemeenskap van gelowiges,
die vergifnis van sonde, die ewige lewe en die opstanding,
in die verheerlikte liggaam van vlees.
ek glo die Skrifte, die waaragtige, enige en afgeslote kanon
van gesag vir en in die geloof, leer en lewe.
God spreek in die Skrifte
deur sy Gees in die Gemeente
van die Seun in Wie ons die lewe het.
Die Uitverkiesing van God :
Die versoening en regverdiging in Jesus Christus van hulle
volgens die ewigeVoorbeskikking en Doel van God
in Genadeverbond uitverkies en
in die Doop van Jesus Christus deur die Heilige Gees
beseël en betuig in wedergeboorte en heiligmaking
van berou en bekering, van verlossing van sonde, en
van opwassing en volharding in geloof.
Die Maaltyd van die Here van brood, wyn en voetewassing
as deur die geloof deelagtig aan Jesus Christus, sy liggaam en sy bloed,
sy Verlossing verkondigend en Wederkoms verwagtend.
Die Dag van die Here
die Sabbat van die Here jou God,
want God het van die Sewende Dag aldus gespreek,
en God het op die Sewende Dag van al sy werke gerus
na die werking van die uitnemende grootheid
van die krag van sy sterkte wat Hy volbring het in Christus
toe Hy Hom uit die dode opgewek het
en al sy werke wat Hy gemaak het, voltooi het
om te heers, Koning, vir ewig en ewig.
Twaalf Artikels van Protesterende Belydenis
1, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning van
die Drie-Eenheid van God: Vader, Seun, en Heilige Gees
2, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning van die enigheid,
Goddelikheid én mensheid van Jesus Christus
3, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning van
die historiese Christelike Kerk as Die Een Algemene Heilige
Gemeenskap van gelowiges en Liggaam van Christus
4, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning van
die wederkoms van Christus, die opstanding van alle dode en
een algemene oordeel in daardie dag
5, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning van
die geopenbaarde wil van God in die kennis van Jesus Christus in die Skrifte en die Skrifte alleen, die Bybel, as die enigste gesag en norm in leer en lewe vir die gelowige en vir die gelowiges as die Kerk van Christus
6, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning van
die soewereine uitverkiesende genade van God na sy vrye en ewige Raad, Voorneme en Keuse om te red wie Hy Wil;
of om te Verdoem alle sondaars buite hierdie sy enige Genade in en deur Jesus Christus
7, Ons verwerp die sektariese ontkenning van
die erfsonde, alle mense se totale erfsondigheid,
en die onmag en gebondenheid van die wil tot die kwaad –
in wie ook al, natuurlik mens of wedergeborene
8, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning deur die lering van verlossing deur en op grond van
eie werke, verdienste en geregtigheid, van
die regverdiging, verlossing, redding en ewige lewe
in Christus Jesus deur die geloof in Hom alleen
9, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning deur die lering van heiligheid, volmaaktheid en sondeloosheid, van die wederbarende en oortuigende werking van die Heilige Gees
daarin dat Hy ’n mens bring tot gedurige en dieper
besef, berou, belydenis en bekering van sonde,
na verlossing in, deur en uit Christus Jesus,
tot volharding in die stryd van die geloof tot die einde toe
10, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning deur geesbiddery, geeskryery en geesdrywery, van
die gawes en vrugte van die Heilige Gees, volkome
in wedergeboorte en geloof in Christus Jesus
11, Ons verwerp die sektariese ontkenning en miskenning deur lering
van die wetteloosheid en soewereiniteit van die mens,
van die geopenbaarde Wil en Wet van God in die Skrifte
12, Ons bely, betreur, bestry, bestraf en verwerp die Kerk se ontkenning,
miskenning en misbruik van die Bybel as
die Woord en openbaring van God se wil vir die Volk,
sy volhardende misbruik van eie profetiese amp en
onberouvolle versmading van eie wordingsgeskiedenis,
in diens en tot diens van die afgodery van Sondagsheiliging en Sabbatsveragting.
Joh 11:32 Then when Mary was come where Jesus was, and saw him, she fell down at his feet, saying unto him, Lord, if thou hadst been here, my brother had not died.Gerhard, very biblically sound, just give me directives how to help, since I have all the time in the world, and let's get this project started, with the Lord's help and the Holy Spirit.
Johann
I can help you with Xhosa as well.Joh 11:32 Then when Mary was come where Jesus was, and saw him, she fell down at his feet, saying unto him, Lord, if thou hadst been here, my brother had not died.
UMariya esefike lapho ekhona uJesu, embona, wawa ngasezinyaweni zakhe, wathi: “Nkosi, uma ubukhona, umnewethu nga engafanga.”
Ngakho uJesu embona ekhala, nabaJuda abafika naye bekhala, wabubula emoyeni, wakhathazeka;
This what you want?